Loading...

Algemene Skoonmaker & Huishulp

Ligpos Ltd

Ligpos Ltd — Rayton, Nokeng tsa Taemane

VAKATURE: Algemene Skoonmaker & Huishulp (Rayton Omgewing) Ons is op soek na 'n betroubare, flink en netjiese individu om by ons aan te sluit in die Rayton area. Die ideale kandidaat is iemand wat passievol is oor huishoudelike take en deernis het vir mense. Sleutelverantwoordelikhede: Skoonmaak: Deeglike skoonmaak van binnenshuise areas (afstof, stofsuig, mure en vloere was). Wasgoed: Was en stry…

View full listing & apply (via Adzuna)

To apply for this job please visit www.adzuna.com.

Keep exploring on Get A Job.ai

Not quite the right fit? Your next opportunity is a click away.

Hiring instead? Post a job and reach candidates searching right now.