Loading...

Kode 14 Trokdrywer / Code 14 Truck Driver

  • Full Time
  • Anywhere

Ligpos Ltd

Ligpos Ltd — Cullinan, Nokeng tsa Taemane

Ligpos – Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder POSBESONDERHEDE: Posbenaming: Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurder Arbeidsveld: Landbou Area: Cullinan Beskrywing van die Pos: Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of markte, selfs tot in die Kaap. Die rol sluit …

View full listing & apply (via Adzuna)

To apply for this job please visit www.adzuna.com.

Keep exploring on Get A Job.ai

Not quite the right fit? Your next opportunity is a click away.

Hiring instead? Post a job and reach candidates searching right now.